6 En Josef was die maghebber oor die land.+ Hy het aan al die mense van die aarde verkoop.+ Gevolglik het Josef se broers gekom en laag voor hom gebuig met hulle gesig na die aarde.+
14 “En die seuns van dié wat jou verdruk, moet neergeboë na jou toe kom;+ en almal wat jou met minagting behandel, moet hulle by jou voetsole neerbuig,+ en hulle sal jou die stad van Jehovah, Sion+ van die Heilige van Israel, moet noem.