Job 30:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle het my verfoei, hulle het ver van my af gebly;+En hulle het hulle nie daarvan weerhou om in my gesig te spoeg nie.+ Spreuke 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die broers van ’n arme het hom almal gehaat.+ Hoeveel te meer het sy persoonlike vriende ver van hom af gebly!+ Hy sit hulle agterna met dinge wat hy wil sê; hulle is daar nie.+
10 Hulle het my verfoei, hulle het ver van my af gebly;+En hulle het hulle nie daarvan weerhou om in my gesig te spoeg nie.+
7 Die broers van ’n arme het hom almal gehaat.+ Hoeveel te meer het sy persoonlike vriende ver van hom af gebly!+ Hy sit hulle agterna met dinge wat hy wil sê; hulle is daar nie.+