Genesis 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wanneer jy die grond bewerk, sal dit nie sy krag aan jou teruggee nie.+ ’n Swerwer en ’n vlugteling sal jy op die aarde word.”+ Jeremia 43:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom.
12 Wanneer jy die grond bewerk, sal dit nie sy krag aan jou teruggee nie.+ ’n Swerwer en ’n vlugteling sal jy op die aarde word.”+
7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom.