Spreuke 22:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dorings en valstrikke is op die weg van die verdorwene;+ hy wat sy siel bewaar, bly ver weg daarvandaan.+ Prediker 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en ek het uitgevind: Bitterder as die dood+ het ek die vrou gevind wat self vangnette is en wie se hart sleepnette is en wie se hande boeie is.+ Iemand is goed voor die ware God as hy aan haar ontkom, maar hy sondig as hy deur haar gevang word.+
5 Dorings en valstrikke is op die weg van die verdorwene;+ hy wat sy siel bewaar, bly ver weg daarvandaan.+
26 en ek het uitgevind: Bitterder as die dood+ het ek die vrou gevind wat self vangnette is en wie se hart sleepnette is en wie se hande boeie is.+ Iemand is goed voor die ware God as hy aan haar ontkom, maar hy sondig as hy deur haar gevang word.+