1 Konings 4:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wat Salomo betref, hy was heerser oor al die koninkryke van die Rivier+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het geskenke gebring en Salomo gedien al die dae van sy lewe.+ Filippense 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+
21 Wat Salomo betref, hy was heerser oor al die koninkryke van die Rivier+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het geskenke gebring en Salomo gedien al die dae van sy lewe.+
10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+