Job 27:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dit is die goddelose mens se deel wat van God kom;+En die erfdeel van die tiranne sal hulle van die Almagtige ontvang. Job 27:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Soos waters sal skielike verskrikkinge hom oorval;+In die nag sal ’n stormwind hom beslis wegsteel. Psalm 37:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want die goddeloses sal vergaan,+En die vyande van Jehovah sal soos die kosbaarheid van die weivelde wees;Hulle sal aan hulle einde kom.+ In rook sal hulle aan hulle einde kom.+ 1 Tessalonisense 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wanneer hulle+ ook al sê: “Vrede+ en veiligheid!” dan sal skielike vernietiging+ oombliklik oor hulle kom net soos die barenswee oor ’n swanger vrou;+ en hulle sal hoegenaamd nie ontkom nie.+
13 Dit is die goddelose mens se deel wat van God kom;+En die erfdeel van die tiranne sal hulle van die Almagtige ontvang.
20 Soos waters sal skielike verskrikkinge hom oorval;+In die nag sal ’n stormwind hom beslis wegsteel.
20 Want die goddeloses sal vergaan,+En die vyande van Jehovah sal soos die kosbaarheid van die weivelde wees;Hulle sal aan hulle einde kom.+ In rook sal hulle aan hulle einde kom.+
3 Wanneer hulle+ ook al sê: “Vrede+ en veiligheid!” dan sal skielike vernietiging+ oombliklik oor hulle kom net soos die barenswee oor ’n swanger vrou;+ en hulle sal hoegenaamd nie ontkom nie.+