Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Die mond van die regverdige spreek wysheid op gedempte toon uit,+

      En sy tong spreek wat reg is.+

  • Matteus 10:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wat ek vir julle in die duisternis vertel, moet julle in die lig sê; en wat julle hoor gefluister word, moet julle van die dakke af verkondig.+

  • Romeine 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want met die hart+ beoefen ’n mens geloof tot regverdigheid, maar met die mond doen ’n mens openbare bekendmaking+ tot redding.

  • 2 Timoteus 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en die dinge wat jy by my gehoor het met die ondersteuning van baie getuies,+ vertrou dit aan getroue mense toe, wat op hulle beurt voldoende bekwaam sal wees om ander te leer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel