Spreuke 26:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Haat word deur bedrog bedek. Sy slegtheid sal in die gemeente blootgelê word.+ Lukas 7:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En een van die Fariseërs het hom bly vra om by hom te kom eet. Toe het hy in die huis van die Fariseër ingegaan+ en aan tafel gegaan.
36 En een van die Fariseërs het hom bly vra om by hom te kom eet. Toe het hy in die huis van die Fariseër ingegaan+ en aan tafel gegaan.