Deuteronomium 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee. Psalm 146:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah bewaar die inwonende vreemdelinge;+Die vaderlose seun en die weduwee ondersteun hy,+Maar die weg+ van die goddeloses maak hy krom.+
18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee.
9 Jehovah bewaar die inwonende vreemdelinge;+Die vaderlose seun en die weduwee ondersteun hy,+Maar die weg+ van die goddeloses maak hy krom.+