Psalm 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarom is my hart bly, en my heerlikheid is geneig om vreugdevol te wees.+Ook sal my vlees in veiligheid woon.+ Psalm 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+
9 Daarom is my hart bly, en my heerlikheid is geneig om vreugdevol te wees.+Ook sal my vlees in veiligheid woon.+
8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+