Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Kyk, jy—jy het dissipline gehaat,+

      En jy bly my woorde agter jou werp.+

  • Spreuke 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En jy sal moet sê: “Hoe het ek tog dissipline gehaat+ en het my hart teregwysing geminag!+

  • Spreuke 13:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wie dissipline verontagsaam, kom tot armoede en oneer,+ maar wie ’n teregwysing bewaar, word verheerlik.+

  • Hebreërs 12:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Sien toe dat julle nie vra om verskoon te word by hom wat spreek nie.+ Want as hulle nie ontkom het wat gevra het om verskoon te word by hom wat op die aarde ’n goddelike waarskuwing gegee het nie,+ veel minder sal ons dan as ons ons afkeer van hom wat uit die hemele spreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel