2 Kronieke 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+ Handelinge 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word,+ dat tye van verkwikking+ van die aangesig van Jehovah kan kom
3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+
19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word,+ dat tye van verkwikking+ van die aangesig van Jehovah kan kom