Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 28:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En hy het vir die mens gesê:

      ‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+

      En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+

  • Spreuke 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.

  • Jeremia 32:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En ek sal met hulle ’n verbond sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ dat ek my van agter hulle nie sal afwend nie, om aan hulle goed te doen;+ en die vrees vir my sal ek in hulle hart gee, sodat hulle nie van my afwyk nie.+

  • Openbaring 14:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en hy het met ’n harde stem gesê: “VREES God+ en gee hom heerlikheid,+ want die uur van die oordeel deur hom het aangebreek,+ en aanbid dus die Een wat die hemel en die aarde en see en waterfonteine+ gemaak het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel