Job 29:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ek het vir hulle geglimlag—hulle het dit nie geglo nie—En hulle het die lig van my gesig+ nie verdonker nie. Handelinge 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 U het aan my die weë van die lewe bekend gemaak, u sal my vervul met vrolikheid voor u aangesig.’+
24 Ek het vir hulle geglimlag—hulle het dit nie geglo nie—En hulle het die lig van my gesig+ nie verdonker nie.
28 U het aan my die weë van die lewe bekend gemaak, u sal my vervul met vrolikheid voor u aangesig.’+