Job 29:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hulle het op my gewag soos op die reën,+En hulle mond het hulle wyd oopgemaak vir die lentereën.+ Psalm 72:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy sal neerdaal soos die reën op die gesnyde gras,+Soos oorvloedige reënbuie wat die aarde natmaak.+ Spreuke 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+ Hosea 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ons sal ken, ons sal daarna streef om Jehovah te ken.+ Soos die dagbreek+ is sy uitgang stewig gevestig.+ En hy sal soos ’n stortreën na ons toe kom;+ soos ’n lentereën wat die aarde deurweek.”+
23 En hulle het op my gewag soos op die reën,+En hulle mond het hulle wyd oopgemaak vir die lentereën.+
6 Hy sal neerdaal soos die reën op die gesnyde gras,+Soos oorvloedige reënbuie wat die aarde natmaak.+
12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+
3 En ons sal ken, ons sal daarna streef om Jehovah te ken.+ Soos die dagbreek+ is sy uitgang stewig gevestig.+ En hy sal soos ’n stortreën na ons toe kom;+ soos ’n lentereën wat die aarde deurweek.”+