Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle is teen hulle gehelp, sodat die Hagriete en almal wat by hulle was, in hulle hand gegee is, want hulle het tot God om hulp geroep+ in die oorlog, en hy het die dringende versoek ten gunste van hulle aangehoor omdat hulle op hom vertrou het.+

  • Psalm 34:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 SMAAK en sien dat Jehovah goed is;+

      Gelukkig is die man wat sy toevlug tot hom neem.+

  • Psalm 146:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Gelukkig is hy wat die God van Jakob as sy hulp het,+

      Wie se hoop op Jehovah sy God is,+

  • 1 Timoteus 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want hiervoor werk ons hard en span ons ons in,+ omdat ons ons hoop+ gevestig het op ’n lewende God, wat ’n Redder+ is van alle soorte mense,+ veral van getroues.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel