Psalm 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+ Psalm 119:103 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 103 Hoe glad vir my verhemelte was u woorde,Gladder as heuning vir my mond!+
10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+