Spreuke 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Verdorwenheid is in sy hart.+ Hy beraam die hele tyd iets slegs.+ Hy saai voortdurend twis.+ Galasiërs 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes, Jakobus 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want waar daar jaloesie+ en twisgierigheid is, daar is wanorde en allerhande veragtelike dinge.+
20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes,