17 Hierop het Saul vir Migal gesê: “Waarom het jy my so bedrieg,+ sodat jy my vyand+ weggestuur het dat hy kon ontkom?” En Migal het vir Saul gesê: “Hy het vir my gesê: ‘Stuur my weg! Waarom moet ek jou doodmaak?’”
13 Om dié rede is hy gehuur,+ sodat ek bang sou word+ en so sou maak en ek beslis sou sondig+ en dit beslis ’n slegte reputasie+ by hulle sou word, sodat hulle my sou kon smaad.+