Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Is die hele land nie tot jou beskikking nie? Skei jou asseblief van my af. As jy links gaan, dan sal ek regs gaan; maar as jy regs gaan, dan sal ek links gaan.”+

  • Spreuke 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Moenie uitgaan om haastig ’n regsaak te voer nie, sodat dit nie ’n kwessie sal wees van wat jy teen die afloop daarvan sal doen wanneer jou medemens jou dan verneder nie.+

  • Matteus 5:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Ek sê egter vir julle: Moenie die een wat goddeloos is, teëstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang klap,+ draai die ander een ook na hom toe.

  • Romeine 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wees, indien moontlik, sover dit van julle afhang, vreedsaam+ teenoor alle mense.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel