Spreuke 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wie met ’n trae hand werk, sal arm wees,+ maar die hand van die vlytige sal ryk maak.+ Romeine 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Moenie traag wees in julle bedrywighede nie.+ Gloei van die gees.+ Dien Jehovah as slawe.+