Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Vandag sal Jehovah jou in my hand oorlewer,+ en ek sal jou beslis doodmaak en jou kop van jou verwyder; en ek sal beslis die lyke van die kamp van die Filistyne vandag aan die voëls van die hemel en aan die wilde diere van die aarde gee;+ en mense van die hele aarde sal weet dat daar ’n God bestaan wat aan Israel behoort.+

  • Psalm 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Mag Jehovah u antwoord in die dag van benoudheid.+

      Mag die naam van die God van Jakob u beskerm.+

  • Psalm 33:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want in hom is ons hart bly;+

      Want in sy heilige naam het ons ons vertroue gestel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel