Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 32:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En julle moet ook sê: ‘Kyk, u kneg Jakob is agter ons.’”+ Want hy het by homself gesê: “Ek sal hom dalk in ’n gunstige stemming bring deur die geskenk wat voor my uit gaan,+ en daarna sal ek sy aangesig sien. Miskien sal hy my vriendelik ontvang.”+

  • Genesis 43:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het hulle vader Israel vir hulle gesê: “As dit dan die geval is,+ doen dan dít: Neem die beste produkte van die land in julle houers en bring dit vir die man as ’n geskenk:+ ’n bietjie balsem,+ en ’n bietjie heuning,+ labdanum en harsagtige bas,+ pistasieneute en amandels.+

  • Spreuke 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die geskenk is ’n steen wat guns verkry in die oë van die grootse besitter daarvan.+ Oral waarheen hy hom wend, behaal hy sukses.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel