14 dan moet jy soek en navors en deeglik navraag doen;+ en as die waarheid van die saak bevestig is, dat hierdie verfoeilike ding in jou midde gedoen is,
26 Hierop het hy gesê: “My heer die koning, my kneg+ het my bedrieg. Want u kneg het gesê: ‘Laat ek die eselin vir my opsaal sodat ek daarop kan ry en saam met die koning kan gaan’, want u kneg is kreupel.+
8 Moenie uitgaan om haastig ’n regsaak te voer nie, sodat dit nie ’n kwessie sal wees van wat jy teen die afloop daarvan sal doen wanneer jou medemens jou dan verneder nie.+