Genesis 1:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Daarna het God alles gesien wat hy gemaak het, en kyk! dit was baie goed.+ En dit was aand en dit was oggend, ’n sesde dag. Prediker 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Kyk! Net dít het ek gevind, dat die ware God die mensdom regskape gemaak het,+ maar hulle het baie planne bedink.”+ Markus 7:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Ja, hulle was uitermate verstom+ en het gesê: “Hy het alles goed gedoen. Hy laat selfs die dowes hoor en die stommes praat.”+ Romeine 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want sy onsigbare+ eienskappe word van die wêreld se skepping af duidelik gesien,+ omdat hulle waargeneem word in die dinge wat gemaak is,+ ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ sodat hulle onverskoonbaar is;+
31 Daarna het God alles gesien wat hy gemaak het, en kyk! dit was baie goed.+ En dit was aand en dit was oggend, ’n sesde dag.
29 Kyk! Net dít het ek gevind, dat die ware God die mensdom regskape gemaak het,+ maar hulle het baie planne bedink.”+
37 Ja, hulle was uitermate verstom+ en het gesê: “Hy het alles goed gedoen. Hy laat selfs die dowes hoor en die stommes praat.”+
20 Want sy onsigbare+ eienskappe word van die wêreld se skepping af duidelik gesien,+ omdat hulle waargeneem word in die dinge wat gemaak is,+ ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ sodat hulle onverskoonbaar is;+