Genesis 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 In die begin+ het God+ die hemel en die aarde+ geskep.+ Job 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Kan jy die diep dinge van God deurgrond,+Of kan jy die Almagtige tot die uiterste deurgrond?