Psalm 39:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Waarlik, as ’n skadubeeld wandel die mens rond.+Waarlik, tevergeefs is hulle onstuimig.+’n Mens hoop dinge op en weet nie wie dit sal insamel nie.+ Lukas 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en ek sal vir my siel sê:+ “Siel, jy het talle goeie dinge wat vir baie jare weggesit is; ontspan, eet, drink, wees vrolik.”’+
6 Waarlik, as ’n skadubeeld wandel die mens rond.+Waarlik, tevergeefs is hulle onstuimig.+’n Mens hoop dinge op en weet nie wie dit sal insamel nie.+
19 en ek sal vir my siel sê:+ “Siel, jy het talle goeie dinge wat vir baie jare weggesit is; ontspan, eet, drink, wees vrolik.”’+