2 Kronieke 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+ Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Matteus 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Julle moet dan só bid:+ “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+
9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.