Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 In vrede sal ek gaan lê en ook slaap,+

      Want u alleen, o Jehovah, laat my in veiligheid woon.+

  • Spreuke 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wanneer jy ook al gaan lê, sal jy nie beangs wees nie;+ en jy sal beslis gaan lê, en jou slaap sal aangenaam wees.+

  • Jeremia 31:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Hierop het ek wakker geword en begin kyk; en wat my slaap betref, dit was vir my aangenaam.

  • Matteus 6:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Daarom sê ek vir julle: Hou op om julle te kwel+ oor julle siel, oor wat julle sal eet of wat julle sal drink, of oor julle liggaam, oor wat julle sal dra.+ Beteken die siel nie meer as voedsel en die liggaam meer as klere nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel