7 “Want wind bly hulle saai, en ’n stormwind sal hulle maai.+ Nêrens is daar staande graan nie.+ Geen uitspruitsel bring meel voort nie.+ As party dit wel voortbring, sal vreemdelinge dit insluk.+
27 Moenie werk vir die voedsel wat vergaan nie,+ maar vir die voedsel wat vir die ewige lewe bly,+ wat die Seun van die mens julle sal gee; want op hom het die Vader, ja, God, sy seël van goedkeuring gedruk.”+