4 En die gemengde skare+ wat onder hulle was, het aan ’n selfsugtige verlange uiting gegee,+ en ook die kinders van Israel het weer begin huil en gesê: “Wie sal vir ons vleis gee om te eet?+
2 Julle begeer, en tog het julle nie. Julle hou aan om moord te pleeg+ en hebsugtig te begeer,+ en tog kan julle nie verkry nie. Julle hou aan om te baklei+ en oorlog te voer. Julle het nie omdat julle nie vra nie.