Deuteronomium 16:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges. Spreuke 15:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Wie onregverdige wins maak, stort sy eie huis in die ongeluk,+ maar wie geskenke haat, sal bly lewe.+
19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges.
27 Wie onregverdige wins maak, stort sy eie huis in die ongeluk,+ maar wie geskenke haat, sal bly lewe.+