Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe ek ’n mooi ampskleed uit Siʹnear+ tussen die buit sien+ en tweehonderd sikkels silwer en een goudstaaf, waarvan die gewig vyftig sikkels was, wou ek dit hê,+ en ek het dit geneem;+ en kyk! dit is in die grond in my tent versteek, met die geld daaronder.”+

  • Esegiël 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En hy het vir my gesê: “Het jy dit gesien, o mensekind? Is dit vir die huis van Juda iets so gering om die verfoeilike dinge te doen wat hulle hier gedoen het, dat hulle die land met geweld moet vul+ en dat hulle my weer moet aanstoot gee, en kyk, hulle steek die loot uit na my neus?

  • Esegiël 16:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘En jy het jou seuns en jou dogters geneem wat jy vir my gebaar het,+ en jy het dié aan hulle geoffer om verteer te word+—is dit nie genoeg van jou dade van prostitusie nie?

  • 2 Timoteus 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Aleksander,+ die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen—Jehovah sal hom na sy dade vergeld+—

  • Jakobus 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Lê derhalwe alle vuilheid en daardie oorbodige ding, slegtheid,+ af, en aanvaar met sagmoedigheid die inplanting van die woord,+ wat julle siele kan red.+

  • 2 Petrus 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hulle het oë wat vol egbreuk is+ en wat nie kan ophou sondig nie,+ en hulle verlok onbestendige siele. Hulle het ’n hart wat geoefen is in hebsug.+ Hulle is vervloekte kinders.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel