Psalm 25:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Intimiteit met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+Ook sy verbond, om dit aan hulle bekend te maak.+ Psalm 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Vrees Jehovah, o sy heiliges,+Want dié wat hom vrees, het geen gebrek nie.+ Psalm 103:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Soos ’n vader barmhartigheid aan sy kinders bewys,+Het Jehovah barmhartigheid bewys aan dié wat hom vrees.+ Spreuke 23:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Laat jou hart nie afgunstig wees op sondaars nie,+ maar wees die hele dag in die vrees van Jehovah.+
14 Intimiteit met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+Ook sy verbond, om dit aan hulle bekend te maak.+
13 Soos ’n vader barmhartigheid aan sy kinders bewys,+Het Jehovah barmhartigheid bewys aan dié wat hom vrees.+
17 Laat jou hart nie afgunstig wees op sondaars nie,+ maar wees die hele dag in die vrees van Jehovah.+