Psalm 104:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En wyn wat die hart van die sterflike mens vrolik maak,+Om die gesig te laat blink van olie,+En brood wat die hart van die sterflike mens versterk.+ Prediker 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Brood is vir die gelag van die werkers, en wyn maak die lewe vrolik;+ maar geld vind weerklank in alles.+
15 En wyn wat die hart van die sterflike mens vrolik maak,+Om die gesig te laat blink van olie,+En brood wat die hart van die sterflike mens versterk.+
19 Brood is vir die gelag van die werkers, en wyn maak die lewe vrolik;+ maar geld vind weerklank in alles.+