25 En Juda+ en Israel het in veiligheid gewoon,+ elkeen onder sy eie wingerdstok en onder sy eie vyeboom,+ van Dan tot Berseʹba,+ al die dae van Salomo.
11 “Salomo het ’n wingerd+ in Baäl-Hamon gehad. Hy het die wingerd aan die bewakers oorgegee.+ Elkeen het vir die vrugte daarvan duisend silwerstukke ingebring.