Psalm 45:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die dogters+ van konings is onder u kosbare vroue.Die koninklike gemalin+ het aan u regterhand gaan staan in goud van Ofir.+ Efesiërs 5:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 sodat hy die gemeente in die prag daarvan voor hom kon stel,+ sonder ’n vlek of ’n rimpel of iets dergeliks, maar dat dit heilig en sonder smet sou wees.+
9 Die dogters+ van konings is onder u kosbare vroue.Die koninklike gemalin+ het aan u regterhand gaan staan in goud van Ofir.+
27 sodat hy die gemeente in die prag daarvan voor hom kon stel,+ sonder ’n vlek of ’n rimpel of iets dergeliks, maar dat dit heilig en sonder smet sou wees.+