5 “Wie is die vrou+ wat daar uit die wildernis opkom,+ wat op haar beminde+ leun?”
“Onder die appelboom het ek jou opgewek. Daar het jou moeder in geboortepyne verkeer met jou. Daar het sy wat aan jou geboorte gegee het, geboortepyne ervaar.+
10 Toe het hy my in die krag van die gees na ’n groot en hoë berg+ weggevoer, en hy het my die heilige stad+ Jerusalem gewys wat van God af uit die hemel neerdaal+