6 MOENIE na my kyk omdat ek donker is nie, want die son het my gewaar. Die seuns van my moeder het vir my kwaad geword; hulle het my as die bewaker van die wingerde aangestel, hoewel ek my wingerd,+ een wat myne was, nie bewaak het nie.
7 Laat ons bly wees en oorloop van vreugde, en laat ons hom die heerlikheid gee,+ want die huwelik+ van die Lam het gekom+ en sy vrou het haar gereedgemaak.+