Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 89:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 O Jehovah, God van die leërs,+

      Wie is kragtig soos u, o Jah?+

      En u getrouheid is rondom u.+

  • Psalm 118:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ek sal nie sterf nie, maar ek sal bly lewe,+

      Sodat ek die werke van Jah bekend kan maak.+

  • Jesaja 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+

  • 1 Johannes 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie leer ken nie, want God is liefde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel