Psalm 45:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die koning sal na u skoonheid verlang,+Want hy is u heer;+Buig u dus voor hom neer.+ Hooglied van Salomo 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Jy is in alle opsigte pragtig,+ o my vriendin, en jy is sonder gebrek.+