Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 29:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar die oë van Lea het geen glans gehad nie, terwyl Ragel+ pragtig van gestalte en pragtig van gelaat geword het.+

  • Hooglied van Salomo 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Kyk! Jy is pragtig,+ o my vriendin. Kyk! Jy is pragtig. Jou oë is soos dié van duiwe,+ agter jou sluier.+ Jou hare is soos ’n trop bokke+ wat afgehuppel het uit die bergstreek van Giʹlead.+

  • Hooglied van Salomo 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Ek slaap, maar my hart is wakker.+ Daar is die geluid van my beminde wat klop!”+

      “Maak vir my oop,+ o my suster, my vriendin, my duif, my onberispelike!+ Want my kop is vol dou, my haarlokke vol van die druppels van die nag.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel