Psalm 92:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die regverdige sal bloei soos ’n palmboom;+Soos ’n seder op die Liʹbanon sal hy groot word.+ Jesaja 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Bakstene het geval, maar met gekapte klip+ sal ons bou. Wildevyebome+ is afgekap, maar met seders sal ons dit vervang.”
10 “Bakstene het geval, maar met gekapte klip+ sal ons bou. Wildevyebome+ is afgekap, maar met seders sal ons dit vervang.”