Psalm 45:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 U is inderdaad mooier as die mensekinders.+Minsaamheid is op u lippe uitgestort.+Daarom het God u tot onbepaalde tyd geseën.+ Hooglied van Salomo 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Hoe is jou beminde meer as enige ander beminde,+ o pragtigste onder die vroue?+ In watter opsig is jou beminde meer as enige ander beminde, dat jy ons onder so ’n eed gestel het?”+
2 U is inderdaad mooier as die mensekinders.+Minsaamheid is op u lippe uitgestort.+Daarom het God u tot onbepaalde tyd geseën.+
9 “Hoe is jou beminde meer as enige ander beminde,+ o pragtigste onder die vroue?+ In watter opsig is jou beminde meer as enige ander beminde, dat jy ons onder so ’n eed gestel het?”+