Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 dan sal ek die volgende aan julle doen, en as straf sal ek beslis ontsteltenis oor julle bring deur tering+ en brandende koors, wat die oë laat ingee+ en die siel laat wegkwyn.+ En julle sal julle saad eenvoudig verniet saai, aangesien julle vyande dit beslis sal opeet.+

  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • Josua 23:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En net soos elke goeie woord oor julle gekom het wat Jehovah julle God met julle gespreek het,+ so sal Jehovah elke bose woord oor julle bring totdat hy julle verdelg het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel