Jesaja 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En blydskap en vreugde is uit die boord weggeneem; en in die wingerde is daar geen vreugdegeroep nie, word daar nie gejuig nie.+ Die trapper trap geen wyn in die parskuip uit nie.+ Die gejuig het ek laat ophou.+ Jesaja 32:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Slaan op julle bors in weeklag+ oor die begeerlike velde,+ oor die vrugdraende wingerdstok. Amos 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ‘En in al die wingerde sal daar geweeklaag wees;+ want ek sal deur jou midde trek’,+ het Jehovah gesê.
10 En blydskap en vreugde is uit die boord weggeneem; en in die wingerde is daar geen vreugdegeroep nie, word daar nie gejuig nie.+ Die trapper trap geen wyn in die parskuip uit nie.+ Die gejuig het ek laat ophou.+
17 ‘En in al die wingerde sal daar geweeklaag wees;+ want ek sal deur jou midde trek’,+ het Jehovah gesê.