Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Vra my,+ sodat ek nasies as jou erfdeel kan gee+

      En die eindes van die aarde as jou besitting.+

  • Psalm 72:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 En hy sal onderdane hê van see tot see+

      En van die Rivier+ tot aan die eindes van die aarde.+

  • Psalm 86:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Al die nasies wat u gemaak het, sal kom,+

      En hulle sal hulle voor u neerbuig, o Jehovah,+

      En sal aan u naam heerlikheid gee.+

  • Haggai 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die begeerlike dinge van al die nasies moet inkom;+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul’,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Maleagi 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En al die nasies sal julle gelukkig moet noem,+ want julle sal ’n land van welbehae word”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Openbaring 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar het harde stemme in die hemel gekom wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die koninkryk van ons Here+ en van sy Christus geword,+ en hy sal vir ewig en altyd as koning heers.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel