Psalm 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ek sal Jehovah prys volgens sy regverdigheid,+En ek sal die naam+ van Jehovah, die Allerhoogste,+ met melodieë besing. Psalm 99:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Verhef Jehovah ons God+ en buig julle neer voor sy voetbank;+Hy is heilig.+ Psalm 145:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 145 Ek sal u verhef, o my God die Koning,+En ek sal u naam loof tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+ Hebreërs 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
17 Ek sal Jehovah prys volgens sy regverdigheid,+En ek sal die naam+ van Jehovah, die Allerhoogste,+ met melodieë besing.
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+