Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 110:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Die staf+ van u sterkte sal Jehovah uit Sion stuur+ en sê:

      “Gaan oorwin te midde van jou vyande.”+

  • Jesaja 51:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Skenk aandag aan my, o my volk; en luister na my, o my volksgroep.+ Want ’n wet sal van my uitgaan,+ en my regterlike beslissing sal ek laat rus as ’n lig vir die volke.+

  • Romeine 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Nietemin vra ek: Het hulle miskien nie gehoor nie? Kyk, in werklikheid ‘het hulle geluid oor die hele aarde uitgegaan+ en hulle woorde tot aan die eindes van die bewoonde aarde’.+

  • Openbaring 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En die nasies sal deur middel van die lig daarvan wandel,+ en die konings van die aarde sal hulle heerlikheid daarin bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel