Psalm 132:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+ Jesaja 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Juig en jubel, o inwoonster van Sion, want die Heilige van Israel+ is groot in jou midde.”